Bel – Air:

Bel-Air is in 1973 aangekoop en bestaan uit 39 woonstelle.

Die gebou het een en twee slaapkamer woonstelle wat ideal geskik is vir paartjies wie ‘n bietjie meer ruimte verkies.

Hierdie blok woonstelle se sentrale warmwaterstelsel is onlangs opgegradeer met die finansiële bydrae van die Nasionale Lotery Fonds.  Die opgradering bestaan uit die installering van twee groot hitte pompe (foto’s beskikbaar in die gallery).  Sedert hierdie installering, het elektrisiteitsverbruik  aansienlik gedaal.   Al die eenhede word op ‘n maandelikse huurbasis bewoon, waar die huur heelwat laer as die markwaarde is.