Groenkloof Oornagkamers




Meer oor die eiendom
Die Blommefonds Groenkloof beskik oor vier gastekamers wat elk twee persone kan akkommodeer.
Die gastekamers word verhuur teen bekostigbare tariewe vir oornag of langer akkommodasie onder andere vir die familie van persone wat behandeling ondergaan by die naburige Groenkloof Life Hospitaal.
Die kamers word teen billike tariewe verhuur, is netjies en sluit die volgende in:
● Twee enkel beddens in elke kamer
● Mini kombuis
● Yskas / vrieskas / televisie en mikrogolf
● Gedeelde skoon higiëniese badkamer en stort
● Skoon beddegoed en handdoeke word voorsien asook tee, koffie, suiker en melk
Post Views: 60