Groenkloof






Meer oor die eiendom
Andersen-Huis, Groenkloof, is vernoem na die stigter van die Blommefonds Pretoria. Gedurende 1961 is die hoeksteen van die gebou deur die destydse Staatspresident CR Swart gelê.
Hierdie eiendom bestaan uit 39 eenhede wat bestaan uit eenslaapkamerkothuise, bachelor- en eenslaapkamerwoonstelle. Die eiendom is gerieflik langs die Groenkloof Life hospitaal geleë en is stapafstand van winkels en ander geriewe af.
Al die eenhede word op 'n maandelikse basis verhuur. Die huurtariewe is beduidend minder as markverwante huur vir vergelykende eenhede
Post Views: 89